|
1 |
Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland Inligting oor al die ACK Gemeentes en Preekpunte van die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland.
|
170 |
|
2 |
ACK Howick Eredienste om 09:30 te Bucklands Beach Primary School, 107 Clovelly Road, Bucklands Beach.
|
244 |
|
3 |
ACK Hamilton Ons is tans in die auditorium van die St Paul's Methodist Kerk in London straat, Hamilton.
|
138 |
|
4 |
ACK Wellington Op die 3de Desember 2006 was die eerste diens van die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu Seeland, Wellington gemeente. Eredienste om 10:00vm in die Linden Social Centre, Linden Avenue, Tawa met voorsang wat reeds om 9:50 begin.
|
162 |
|
5 |
ACK Auckland Die Auckland gemeente het in Maart 2007 afgestig van die North Shore gemeente as gevolg van groeiende getalle en ook om 'n preekpunt te voorsien vir lidmate met 'n behoefte aan 'n meer gewyde atmosfeer in die erediens.
|
390 |
|
6 |
ACK Christchurch Die Christchurch Gemeente is amptelik gevestig op die 17de Junie 2007. Dit is alleen moontlik gemaak deur die wonderwerkende genade van God Drie-enig.
|
140 |
|
7 |
ACK Rotorua Deur verskeie mense te gebruik het die Here dit so beskik dat daar aanvanklik sporadies dienste gehou is, toe maandeliks en later twee keer per maand.
Op die 14de Mei 2006 is die Rotorua gemeente gestig en daar is met weeklikse eredienste begin. Dr. Jaco Reyneke is as deeltydse leraar bevestig.
|
102 |
|
9 |
Willow Creek Our vision is to "help local New Zealand churches reach unchurched people and assist them to develop fully devoted followers of Jesus Christ."
|
142 |
|
10 |
E-Kerk E-kerk se doel is om mense regoor die aarde op die internet met die Here se Goeie Nuus te bedien. Saam met Stephan Joubert fokus ‘n span toegewyde Christenleiers gereeld op verskillende fasette van kerkwees.
|
272 |
|
11 |
The Global Challenge From all across the globe gathers an army of young people. They claim to be adventurous, they claim to love Jesus, they claim to be vibrant and energetic. They believe they have been prepared. But can they withstand the challenge?
|
270 |
|
12 |
Communitas www.communitas.co.za is ‘n kuierplek vir gemeenteleiers wat glo dat gemeentes God se geskenk aan die wêreld is. Ons ontmoet mekaar hier om ons verhale, drome, vrae en insigte met mekaar deel. Hier is nie kopiereg nie, ons deel gratis met mekaar- dit is 'n oop bron wat daagliks groei soos wat ons saam kuier.
|
257 |
|
13 |
e-Sword e-Sword is a fast and effective way to study the Bible. e-Sword is feature rich and user friendly with more capabilities than you would expect in a free software package.
|
78 |