Besoekersboek
Teken ons besoekersboek
Melissa de Swardt
22 August 2010 04:27 | Pretoria, Suid-Afrika
![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Mis die kerk so baie, die lekkerste gevoel wat ek ooit beleef het was om in die kerk te sit en na Ds Danie te luister. Die tee en koekies na die tyd was die net so lekker. Het n nuwe familie gemaak in NZL.
Hilgard Muller
20 August 2010 01:49 | Weymouth
![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
Julle webtuiste lyk pragtig, fantasties uiteengesit. Altyd lekker om dit nog in Afrikaans te lees. Mag God die Gemeente seen in al julle behoeftes.
Romeine 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
antonette
02 July 2010 05:31 | George, RSA
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Mooi klomp mense bymekaar, mis julle maar gun julle die nuwe vriende.
Gerda de Swardt
26 March 2010 21:33 | SA
![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Mis julle almal
Gladys Smit
08 February 2010 21:38 | Wingate Park Pretoria
![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Dink baie aan die werk wat gedoen word in julle gemeente om die lewe vir al die expats makliker te maak. Die geestelike ondersteuning is goud werd.Doet so voort. Gladys 27 Inskrywings in ons besoekersboek |
Web Besoekers
Besoekers sedert Julie 2007!







![]() | Vandag | 152 |
![]() | Gister | 171 |
![]() | Hierdie Week | 492 |
Google Translate
We have 43 guests online
Waar is ons?
|
Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace Unsworth Heights Auckland |
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou










Besoekersboek

Dink baie aan die werk wat gedoen word in julle gemeente om die lewe vir al die expats makliker te maak. Die geestelike ondersteuning is goud werd.


