Maandag,06-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Jeugbediening Mamma's & Maatjies (M&M's)
Mamma's & Maatjies (M&M's)
 
Die doel van die Mamma's & Maatjies groep is om 'n vriendelike atmosfeer te skep waar Mamma's hulle ervaringe kan deel, mekaar vrae kan vrae en  net lekker saam kan kuier, terwyl die kinders ontslae raak van al hulle energie. Dit is 'n wonderlike geleentheid om nuwe Christelike vriende te ontmoet, veral as jy nuut is in die land. Ons kom gewoonlik elke 2 weke bymekaar.
 
Kinders is 'n seën, 'n erfenis en beloning van God.
 
As jy belangstel en meer besonderhede soek kontak ons gerus.
 
Koordinering
Tel
Epos
: Mandy Flooks
: 021 069 4935
: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
 

 

 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag125
mod_vvisit_counterGister182
mod_vvisit_counterHierdie Week1481

Google Translate

We have 72 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou