Maandag,06-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Finansies
Finansies
 
Die bediening is verantwoordelik vir die operasionele bestuur, kontrole en beheer van die begroting en finansies van die ACK North Shore.
                     
Die aktiwiteite van die jaar is gekenmerk deur die vestiging van ‘n  suksesvolle doelwitbegrotings proses in noue oorleg met die onderskeie bedienings en die gemeente as geheel, waarin beslag gegee is aan ‘n  benadering om strategiese gemeente doelwitte te bereik en terselfdertd  openlike deelname van die gemeente te stimuleer.
 
Die fokus sal in die komende  boekjaar op die volgende wees :
  • Verfyning  van doelwit begrotings prosesse, gebaseer op die afgelope jaar se ondervinding
  • Formulering van gestruktureerde finansiele beleid om die ACK se doelstellings te verwesenlik en terselfdertyd voort te bou op  die afgelope jaar se kenmerkende gemeente betrokkenheid en gereelde toeligting oor die bereiking van finansiele doelwitte en mylpale
  • Kermis/basaar/fondsinsameling projekte se beplanning
Lidmate met  toepaslike ervaring word uitgenooi om deel te neem aan die verfyning van finansiele beleid vir oorweging en goedkeuring deur die Gemeenteraad, asook om te help met weeklikse  administratiewe take en bestuur en beheer oor offergawes en ander administratiewe take.  
 
Koordinering
Tel
Epos
: Seugnet van Vuuren
: 09 - 476 5204
: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
 
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag140
mod_vvisit_counterGister182
mod_vvisit_counterHierdie Week1496

Google Translate

We have 72 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou