Maandag,06-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Geestelike Toerusting
Geestelike Toerusting
 
Die doelwit is om die gemeente geestelik toe te rus en te ontwikkel vir dienswerk en dissipelskap.
  • Ons geloofsfamilie
  • Die soekende Afrikaanssprekende mense daar buite
  • Die Kiwigemeenskap in Nieu Seeland en
  • Die res van die wêreld
Hierdie bediening wil dit bereik deur geskikte opleidingsprogramme van stapel te stuur  in 2009 in sodat die Visie en Misie van ons gemeente ten volle uitgeleef kan word.

Dit sal deur middel van skakeling met plaaslike en oorsese gemeentes en geestelike instansies plaasvind, sodat ons aanhoudend kan groei en toegerus kan word vir evangelisasie, uitreiking en dienswerk.
Die beplanning vir 2009 sluit die volgende in:
 
Januarie : Begin met “Wild at Heart” kursus.(Elke 6 maande)
Februarie : Begin ‘n nuwe reeks van “Alpha” by Windsorpark Baptist (kwartaaliks)
Februarie : Netwerk kursus om gawes te ontdek en toe te pas. (Kwartaaliks)
Februarie : Omgeegroepopleiding (kwartaaliks)
April : “Lion’s Roar Congress “(CMN New Zealand)
Oktober : “Promise Keepers”, Auckland
November : “Global Leadership Summit” (Willow Creek Ministries)
 
Ander kursusse wat beplan word is:
  • Huweliksverrykingskursus
  • Equipping the Saints
  • 40 Days Purpose Driven Course
  • Regroup Course for Small Groups
  • Christian Men’s Network Course
  • Promise Keepers 4x4 Couching
  • LEAD where you Are Leadership Training
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag132
mod_vvisit_counterGister182
mod_vvisit_counterHierdie Week1488

Google Translate

We have 70 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou