Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Rubies Kersproduksie
Kersproduksie
 
Hierdie bediening het die afgelope 3 jaar byna uit sy nate gegroei. Met ‘n klein begin, waar oud en jonk genooi word om deel te neem, was die Kersproduksie van 2009 ‘n onlangse hoogtepunt op ons gemeente se kalender. Die naam van die aanbieding was: “TOY STORY” – Christmas as seen throught the eyes of toys.
 
Die doel van die jaarlikse Kersproduksie is om die Kersverhaal op ‘n sigbare en gevoelvolle wyse te beleef en die boodskap van Christus se koms na die wêreld met die gemeente en gemeenskap te deel.
 
Koordinering
Tel
Epos
 
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag157
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week497

Google Translate

We have 43 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou