Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Bemarking Gasvryheid & Nuwelinge
Gasvryheid & Nuwelinge
 
Hierdie Bediening is aktief in die sin dat dit meestal die ‘eerste kennismaking’ van mense met ons gemeente is. Veral is dit vir baie mense die ontmoeting met die kerk in New Zealand nadat hulle van Suid-Afrika hierheen gekom het. Gasvryheid is ‘n bybelse waarde en word geïnspireer  met die woorde:

“Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit geweet het, engele as gaste gehuisves” (Heb 13: 2).
 
Gasvryheid behels meer as net die inskakeling van nuwelinge. Dit sluit in die hartlike en warme verwelkoming, groet, ontvangs van mense by die erediens, uitdeel van die weeklikse nuusbrief (Noordflits) en opmaak en uitgee van ‘n “welcome pack”.

Wat is lekkerder as vriendelike gesigte en ‘n gasvrye welkom-sê?
 
 
Koordinering
Tel
Epos
 
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag159
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week499

Google Translate

We have 42 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou