Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Erediens Logistieke
Erediens Logistiek
 
Sonder hierdie uiters noodsaaklike Bediening sal die hou van eredienste nie moontlik wees nie! Omdat ons die kerkgebou van die Seventh Day Adventist Church huur, is ons genoodsaak om verskuiwings van logistiek na elke byeenkoms te doen. Heelwat praktiese handewerk is daarvoor nodig.

Erediens logistieke sluit die volgende in: Die uit- en wegpak van toerusting op 3 strategiese plekke waar ‘eredienste’ Sondae gelyktydig gehou word naamlik, die kerk (ouditorium), die saal waar Promiseland plaasvind vir die kinders tot graad 7 en die ou teekamer waar die tieners hul eiesoortige byeenkoms het. Die oop- en toesluit van die kerkgebou, nagmaalvoorbereiding, plasing en verwydering van tafels, stoele ens. is alles deel van hierdie Bediening.

 
Koordinering
Tel
Epos
 

 

 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag152
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week492

Google Translate

We have 43 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou