Maandag,06-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Ondersteuning Gebed
Gebedsbediening

Ons gemeente het ‘n aktiewe gebedsbediening, wat in uitvoering van Paulus se opdrag aan die gemeente in Efese “gedurig bid vir al die gelowiges”, ons gemeenskap, ons familie, vriende, vyande en soekers regoor die wêreld en veral…vir jou!

Hierdie is ‘n ope uitnodiging aan almal wat deel wil wees van hierdie bediening.

GEBEDSBEDIENING BYEENKOMSTE:

  • Sondae-oggende voor die erediens vanaf 09:15 in die gebedskamer: Almal wie wil, kan kom saam bid
  • Sondae-oggende na die erediens in die gebedskamer om te bid vir wie ookal ‘n behoefte het aan gebed

Ons bid elke 2de Donderdag van 6:30-7:30 nm by iemand se huis wat dit aanbied. Dit is ook ‘n geleentheid om te getuig van God se wonderlike liefde en versorging. Elkeen bid en getuig soos die Gees lei – geen verpligting hoegenaamd nie. Ons het nie spesiale talente nie, maar die Heilige Gees pleit namens ons by God.

Kontak ons indien jy ‘n behoefte aan gebed het. Jou versoek sal met absolute vertroulikheid hanteer word. “Want waar twee of drie in My Naam saam is, daar is Ek by hulle.” (Matt. 18:20)                                       

 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag136
mod_vvisit_counterGister182
mod_vvisit_counterHierdie Week1492

Google Translate

We have 71 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou