Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Ondersteuning Bemoediging & Berading
Bemoediging & berading
 
Baie welkom by ‘n gemeente wat verstaan! Ons verstaan goed dat immigrasie vir niemand maklik en eenvoudig is nie. Hierdie genoemde proses asook die gewone eise wat die lewe stel, maak dat ons geestelik en emosioneel swaar trek. Veranderende lewensomstandighede laat ons dikwels weerloos en sonder ankers.
 
Daarom word jy aangemoedig om uit te reik en kontak te maak en jou las vertroulik en met veiligheid te deel. Soms het ons net ‘n bemoedigende woord en luisterende oor nodig.
 
“Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus” (Gal 6:2)

Koordinering
Tel
Epos


 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag159
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week499

Google Translate

We have 41 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou