Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Alikreukels
Alikreukels
 
Die Alikreukels is die senior lidmate wat die laaste Sondag van die maand na die diens bymekaar kom om saam te kuier. Almal is welkom soos ouers wat vir hul kinders kom kuier, gaste ens. Een maand bring almal ‘n dis en die volgende maand word die kos voorsien @ $5 per kop. Elke saam kuier is ‘n hoogte punt. In 2008 het gassprekers by ‘n paar geleenthede gehad waar gassprekers oor hul onderskeie beroepe kom praat. 

Koordinering
Tel
Epos
: Mari & Duncan Jones
: 09 - 444 2378
: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
  : Esther & Victor Du Toit
: 09 - 475 9110

   

 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag152
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week492

Google Translate

We have 43 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou