Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge MACK's

Missie en Visie vir die Mannegroep vd Afrikaanse Christen Kerk (“MACKS”)

Missie:

Om ten volle  CHRISTENMAN te wees binne die wyer geloofsfamilie van die ACK Northshore  en om ons plig te volbring deur ‘n waarlike (steun)pilaar in ons Gemeenskap te wees .

Visie:
Ons mekaar wil ondersteun en help om die beste oupa, pa, jong getroude man, jongman en/of seun te kan wees, binne die wyer gemeenskap waarin ons leef en speel.

Definisie:
Elke manlike persoon in die wyer Auckland en nabye omgewings is welkom om ons groep se aksies mee te maak.
Daar is geen lidmaatskap vereistes nie. Daar is geen ouderdomsbeperkings nie.
 
 
Doelwitte:
  1. Aksies: Soos uitgele onder ons beplanning vir die jaar seksie.
    Deelname, deelname, deelname.  Ons eerste prioriteit is om almal en nog meer hartlike en meelewende deelname en betrokkenheid te laat ervaar. 

    2.    Kommunikasie:  Altyd oop en ontvanklik,  moet mooit skroom om dadelik met een van die komiteelede in kontak te tree met enige kommunikasie nie.  Voorstelle, kritiek en positiewe opbouing is alles welkom.

Komitee:
Leier: Hans Barnard

Lede:  Koos Keyter (sportondersteuning groep en algemeen), Michael van der Merwe (visvang, potjiekos kompetisie), Ernie Coetzer (gholf), Jan Britz (fotos),  Louis Nel Sr.(Algemeen en MEM), Lourens Botha (geestelik/Promise Keepers), 
Lawrence McIlrath (algemeen / Gholfdag).

Addisionele Lede:
  Spesifieke projekte Johan Scholtz (Mannekoor),  Andre Liggett (Visvang boot naweek),  Craig Richardson, Henri Labuschagne (Jonger Manne), Jaco Bosman, Schalk Bruwer.


Kliek hier vir die MACK's se Jaarprogram vir 2010.

 

 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag161
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week501

Google Translate

We have 39 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou