Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge WIRES
WIRES Bediening
 
Die ontwikkeling in ons gemeente die afgelope jaar veral ten opsigte van die Musiek-, klank-, vertalingsdiens asook rekenaarbediening & projeksie het die Gemeenteraad gebring by die behoefte om ’n nuwe Bediening te skep waaronder al genoemde bedieninge onder een sambreel kan wees. Woordbediening word ook hierby ingesluit omdat Woord, musiek en al die ander elemente saam ’n eenheid vorm en mekaar aanvul.

Daar is ’n voortdurende proses aan die gang om ons Bedieningsmodel dinamies te hou en aan te pas.
 
WIRES is die afkorting vir: Let daarop dat die mengsel Afr/Eng deel van ons tweetaligheid uitmaak en ons gemeente se karakter weergee. Eintlik is WIRES ‘n ‘draadwerk’ van bedieninge wat bymekaar kom.
 
W = Word & worship
I = Instrumente
R = Rekenaars & redigering
E = English (Engelse vertaling)
S = Sound
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag158
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week498

Google Translate

We have 44 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou