Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Ondersteuning North Shore Hospice
North Shore Hospice

 

As deel van ons gemeente se visie om uit te reik na die gemeenskap, bied North Shore Hospice die geleentheid om betrokke te raak. Gedurig bied die Hospice die kans om by ‘n projek betrokke te wees. Die werk wat die Hospice op die North Shore doen, is werkwaardig en dis vir ons gemeente ‘n voorreg om ondersteuning te gee aan sò ‘n hoogs gerespekteerde instansie.

Vrywilligers om met projekte en ander aktiwiteite te help, kan gerus van hul laat hoor.
 
 
Koordinering
Tel
: Erica Slabbert
:
09 - 478 7885

 

 

 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag149
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week489

Google Translate

We have 45 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou