Maandag,06-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Bedryfspan
Bedryfspan
 
 
Ons hanteer die operasionele, dag-tot-dag bestuur van ons Geloofsfamilie se sake en belange. Mede verantwoordelik
vir al die ander bedieninge.

“Die Bedryfspan van die gemeenteraad bestaan" uit:
  • Schalk Bruwer (09 - 473 5999)
  • Henk Kamffer (09 - 479 8752)
  • Ruan van Vuren (09 - 413 6289)
  • Ben Fourie (09 – 476 1465)
  • Andre Liggett (09 - 473 7152)
  • Danie Marais (09 - 473 5320)
“Enige gemeentesake wat aandag geniet moet aan die Bedryfspan gerig word. Hetsy opbouende sake (want ons wil meer en meer van die dinge wat ons goed beleef met mekaar deel ) of dan bekommernisse van enige gemeentelid. Dit kan gedoen word deur ’n briefie te skryf en dit dan in die "Terugvoer-houertjie" in die portaal te gooi. Die saak kan ook naamloos gedoen word. Die span sal die saak dan hanteer en terugvoer gee soos toepaslik. Die doel hiervan is om die leraar te bevry van gevoelsbelaaide en tydrowende gesprekke waar gemeentelede verwag dat hy as regter moet uitsprake lewer.

Omdat ons 'n samestelling van vriende uit 'n wye geloofsagtergrond en verskillende generasies onder een dak wil plek gee, is dit belangrik om te noem dat die besluit oor hoe ons mekaar moet ruimte gee 'n besluit is wat deur die hele gemeente geneem is en wat deur verskeie gemeente prosesse gegaan het waar die gemeente by betrokke was. (nie deur een in besonder soos byvoorbeeld die leraar nie.)

Die leraar sal eerder met gemeentelede wil gesels oor geloofsake waarvoor hy opgelei is en omdat hy met geesdrif in mense se siele belangstel.
Die Bedryfspan het ’n nuwe rigting ingeslaan deur onder andere die las van die leraar en ander gemeenteraadslede te verlig deur leiding en ondersteuning te verleen”.

Die Bedryfspan sien sy taak ook om aan Gemeenteraadslede ondersteuning te bied in watter opsig hul ookal hulp nodig het.
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag121
mod_vvisit_counterGister182
mod_vvisit_counterHierdie Week1477

Google Translate

We have 70 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou