Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Jeugbediening Jeugbediening oorsig
Jeugbediening
 
Die jeugbediening bestaan uit die vyf groepe wat elkeen ‘n leierspan het asook een persoon wat oorhoofs die leiding neem. Daar is ook by elke groep ‘n aantal helpers, en natuurlik ‘n klompie deelnemers. Ons sal vroeg volgende jaar verder aan die model werk, maar dit werk rofweg soos volg:
 
Groep
Teikengroep Hoofleier Leiersgroep
Mammas & Maatjies
Mammas met jong kindertjies Mandy Flooks  
Promiseland
3 jaar oud – year 7 (±12 jaar) Youth Leader: Carol Brits  
Tieners (voorheen Soldiers of God – SOGs) Year 8 – belydenisgroep Youth Leader: Esté Smit Dirk Potgieter, Shené Liggett, Jolene, Monique
Belydenisgroep Belydenisgroep Youth Leader: Esté Smit saam met Danie (ons moet die model nog mooi beplan)  
Carbon Jong werkendes, studende, jong getroudes, skoolverlaters, skoolouderdom maar reeds belydenis afgelê Will Malan Tobie Marais, Caren Laubscher

 
Let ook op dat, alhoewel ons vir praktiese doeleindes hierdie groepe apart bestuur, deelname natuurlik kan oorvleuel!
Elke groep doen hulle eie beplanning met hulle eie leierskorps ens., maar dit is belangrik dat die oorhoofse Jeugbediening oorhoofse beplanning doen. Vir volgende jaar is die datums soos volg:
 
Datum
Doel Betrokkenheid
19 Januarie 2010 Beplanning vir die komende jaar, met spesifieke fokus
op die tieners
Al die hoofleiers, asook elke groep se Leiersgroep.
20 April 2010 Koördinering, sake wat opkom Hoofleiers. Ander leiers is welkom maar nie noodsaaklik
20 Julie 2010 Koördinering, sake wat opkom Hoofleiers. Ander leiers is welkom maar nie noodsaaklik
19 Oktober 2010 Beplanning vir volgende jaar
Al die hoofleiers, asook elke groep se Leiersgroep
 
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag159
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week499

Google Translate

We have 41 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou