Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad Bedieninge Ondersteuning Praktiese hulpgroep
Praktiese hulpgroep
 
Ons doelwit met hierdie bediening is om Jesus se “hande en voete” te wees deur mekaar se laste te dra, sodat ons in die ware sin van die woord ‘n hegte geloofsfamilie sal wees en op ‘n praktiese manier mekaar help waar daar nood is, bv: om iemand wat siek is se kinders by die skool te gaan optel; om in ’n krisis (soos dood in die familie) kos vir iemand te neem; om inkopies te gaan doen vir ‘n persoon wat in die hospitaal is of aansterk na ‘n operasie – en soveel meer!

Skakel gerus vir Jackie indien jy in nood is, siek is of ‘n krisis het en hulp nodig het;
 
Koordinering
Tel
Epos
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag152
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week492

Google Translate

We have 43 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou