Donderdag,09-September -2010
     
Tuisblad

  • Ons dien en loof God-Drie-Enig jubelend, gelei deur Sy Woord soos vervat in die Bybel, en onder leiding van die Heilige Gees
  • Ek bely Jesus Christus as my persoonlike Saligmaker, en word meer en meer soos Hy, sodat ek reg sal wees wanneer Hy weer kom
  • Ek strewe na opregte geloofservaring en gee erkenning aan verskillende generasies en elkeen se unieke styl van aanbidding en belewing van God
  • Ek wil graag geestelik groei en ontwikkel, en toegerus word vir diensbaarheid en dissipelskap, volgens Jesus se voorbeeld van leier wat dien
  • Ek reik met my hart en hande uit na elkeen in ons geloofsfamilie en na my medemens in die gemeenskap, met warmte, liefde en aanvaarding
  • Ek onderneem om aktief by te dra tot ons geloofsfamilie se doelstellings, volgens my talente, gawes en inspirasie, en bou saam aan die uitlewing van ons drome
  • Ek beoefen en ondersteun te alle tye oop, deursigtige en deelnemende kommunikasie
 

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag163
mod_vvisit_counterGister171
mod_vvisit_counterHierdie Week503

Google Translate

We have 38 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou