Woensdag,08-Februarie -2012
     
Baie hartlik welkom op ons webtuiste!
A comprehensive translation service is available on FM88.0 in English during the service. Radios and earphones are available in the foyer before the service. Please also feel free to use your personal i-Pod, radio or mobile radio during the service.

 Eredienste vir Februarie


Reeks oor ons Geloofsfamilie se visie
 
Hooftema:
Ons Geloofsfamilie is jubelende draers van Jesus se liefde en lig

  • 5 Feb Tema:  Ons roeping (Gen 12:1-9)
  • 12 Feb Tema:  Ons belydenis (Joh 20:26-31)

Week van gebed: Maan 13 tot Don 16 by huise in gemeente (areas word geïdentifiseer)

  • 19 Feb Tema:  Ons strewe (1Kor 12:12-26)
  • 19 Feb Tema:  Stil-wees en gebed (1Kor 11:23-34) Aandnagmaal om 19:00
  • 26 Feb Tema:  Ons uitreik na binne en buite (Gen 12:1-4; Hand 10:1-43) 

-- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- --

Visie vir 2012

  • Bou aan verhoudings  – warmte, liefde, omgee, opregte belangstelling
  • Prediking: deeglike voorbereiding en aanbieding
  • Gesonde gesindhede
  • Betrokkenheid en dienslewering
  • Plek vir elkeen in ons Geloofsfamilie – oud & jonk
  • Bydraes – gawes, talente en materieël
  • Bid en ondersteun die leiers in gemeente
  • Ken ons visie (CREDO) en leef dit uit
  • “Laat alles by ons in liefde geskied” (1 Kor 16:14)
  • ‘No-one can do everything, but EVERYONE can do something!’

Op te som: Passie
Passie vir God; passie vir medemense; passie vir gebed; passie vir diens; passie vir omgee; passie vir Auckland

-- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- --

Onthou / Remember

The next big event is our Youth camp at Peter Snell Youth Village 24-26 February.

See you there.

29 Januarie en 5 Februarie

Promiseland registrasie / Promiseland registration

-- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- --

     

ONS GELOOFSFAMILIE IS JUBELENDE DRAERS

VAN JESUS SE LIEFDE EN LIG   

 

Bybelvers van die dag...

Psalm 97:10
“O you who love the LORD, hate evil! He preserves the lives of his saints; he delivers them from the hand of the wicked.”

Brought to you by BibleGateway.com. Copyright (C) ESV. All Rights Reserved.

Gemeente Credo


Ons gemeente se Roeping in hierdie land waarheen die Here ons gelei het, is om die mees liefdevolle en uitreikende Christelike tuiste in New Zealand te wees vir gemeentelede, hulle familielede en vriende, asook vir soekers in ons  gemeenskap.
  • Ons dien en loof God-Drie-Enig jubelend, gelei deur Sy Woord, soos vervat in die Bybel, en onder leiding van die Heilige Gees
  • Ek strewe na opregte geloofservaring en gee erkenning aan verskillende generasies en elkeen se unieke styl van aanbidding en belewing van God ...

Lees meer

Ons Waardes


Ons Gemeente Waardes:
  • Ons dien en loof God-Drie-Enig jubelend, gelei deur Sy Woord soos vervat in die Bybel, en onder leiding van die Heilige Gees
  • Ek bely Jesus Christus as my persoonlike Saligmaker, en word meer en meer soos Hy, sodat ek reg sal wees wanneer Hy weer kom ...
    Lees meer

Ons Roeping


Om die mees liefdevolle en uitreikende Christelike

tuiste in New Zealand te wees vir gemeentelede,

hulle familielede en vriende,
asook vir soekers in ons

gemeenskap.

Lidmaatskap

     

 
Dit is belangrik om iewers te behoort - meeste van ons het dié behoefte. Ons ontvang graag nuwe lidmate. kliek hier vir die Lidmaatskap Aansoekvorm vir belydende lidmate.

Opdatering van inligting

 

Ons wil graag ons lidmate se inligting gedurig op datum hou. Stuur asb. enige verandering(e) van besonderhede soos adres, epos, sel-/telefoon ens. na Elsabe Esterhuysen by kerkadmin@acknorthshore.co.nz of kliek hier vir die Opdatering van inligting vorm. Druk asseblief die vorm uit, voltooi en handig by erediens in. Baie dankie!

 

Posadres

          Posbus 65398
          Mairangi Bay
          0745

Bankbesonderhede

       Dankoffers kan direk in die
       volgende bankrekening
       inbetaal word:
 
       ACK North Shore,
       BNZ Browns Bay
       02 0120 0096596 00
       Gebruik asb lidnommer
       (indien lidmaat) sowel as
       voorletters en van as verwysing.
        
       EFTpos fasiliteit is beskikbaar
       by die kerk.

Biblioteek / Library

       'n Verskeidenheid boeke en DVD's
       is beskikbaar en kan by die
       betrokke lidmate geleen word.
       Kliek hier om die lys
       van beskikbare materiaal
       en kontakbesonderhede te sien.
      
       A variety of books and DVD's are
       available and can be borrowed
       from the relevant people. Please
       click here to view a list of available
       material and contact information.
     

Belangrike Datums

Die SPENS

Benodig jy dalk iets of weet jy van iemand met behoeftes in ons gemeenskap? Kontak gerus vir Tharina Gordon by tharinagordon@yahoo.com of  09 443 0337 of 021 166 4763
 
Gemeente word aangemoedig om by te dra deur:
· Nie-bederfbare kos te bring
· Kontant bydraes in houer te plaas (Gemerk “Die Spensfonds”)
· Voedsel koopbewyse (kos-vouchers) te skenk

Navorsing

Ds. Tienie Bekker het navorsing gedoen oor immigrasie stress. Lees gerus 'n gedeelte van sy bevindinge hier.

Bestuursmodel

Weet jy hoe lyk ons Raamwerk vir Leierskap & Bestuur? Kliek gerus hier vir die PDF weergawe.

Web Besoekers

Besoekers sedert Julie 2007!
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag266
mod_vvisit_counterGister383
mod_vvisit_counterHierdie Week649

Google Translate

We have 52 guests online

Waar is ons?

Erediens Sondae om 09:30
40 Bronzewing Terrace
Unsworth Heights
Auckland
Posbus 65398
Mairangi Bay, 0745
Kopiereg © 2010 ACK North Shore. Alle Regte Voorbehou