top of page
bgImage

Ons Bedieninge: In Jesus se Spore

Ons bedieninge is dinamies en is in stand gebring deur gemeentelede wat hulle gawes gebruik tot eer van God. Ons wil 'n gemeente wees waar lidmate hulle roeping en diensbaarheid kan uitleef en ‘n verskil kan maak in ons gemeenskap hier op die North Shore van Auckland en wêreld waarin ons leef

Geestelike Groei

Om elke lidmaat in die gemeente, besoekers en soekers te laat tuiskom in 'n gemeente waar ons saamkom rondom rondom die Woord van God. Ons will elkeen 'n ervaring van “behoort” gee en die geleentheid te gee om geestelik versorg te word.

Gebedsbediening

Ons gemeente het ‘n aktiewe gebedsbediening wat in uitvoering van die Bybelse voorskrifte “gedurig bid vir die gelowiges en nie-gelowiges”. Kontak ons indien jy ‘n

behoefte aan gebed het. Jou versoek sal met absolute vertroulikheid hanteer word.

“Want waar twee of drie in My Naam saam is, daar is Ek by julle“ (Matt 18:20). Twee

ouderlinge kan gekontak word vir behoeftes/nood/versoeke/danksegging wat

bestaan. Alle versoeke kan deurgegee word na: gebed@acknorthshore.co.nz

EPIC is ons tieners en is 'n dinamiese bediening in Afrikaans sowel as in Engels. EPIC kom saam op Sondae, het bybelstudie op Donderdae aande, het gereeld kampe en sosiale geleenthede. Ons wil ons tieners ontmoet en ondersteun waar hulle is. 

Omgee en Groepe

Ons kleingroepe is daar om mekaar geestelik te ondersteun en om gereeld saam te kom om die Woord. Hierdie bediening is vir almal! Die Macks, Rubies en Magrietjies kom saam om te leer en mekaar te dien. Ons het 'n groep vir ons ouer mense en ook vir ons jong volwassenes.

The service is provided in English and is divided into 2 main groups. Clubhouse is designed for kids 3 - 5 years old and Promiseland is a group for kids aged 6 - 12. Our children come together to worship and learn on Sundays during the main service and have camps and events during the year. 

Uitreik

Click this text to start editing. Use this space to describe your products and services to visitors. Double click the icons to choose one that represents the product or service you are highlighting.

bottom of page